Datums en tye : 

Leiers : 20 September om 17:00 – 26 September om 16:00
Graad 7’s: 22 September om 08:00 – 26 September 16:00

Kostes en Betalings: 

Kampkostes : R1250 – Busvervoer : R100
Deel van jou kampgelde is ‘n R200 non-refundable deposito, as jy reeds jou R200 deposito betaal het is die uitstaande bedrag slegs R1050 + R100 busgeld.
Kies om jou kampgelde eenmalig te betaal (R1250 + R100 busgeld) of af te betaal oor 3 maande (R416,50 pm + R100 busgeld eenmalig) of 6 maande (vanaf Feb-Aug (R208,50 pm) + R100 busgeld eenmalig)

Let asb. daarop dat alle kampgelde voor die 31ste Augustus 2019 betaal moet wees

Hoe skryf ek in ?

Volg die skakel op die “website” wat sê : skryf hier in. Wanneer jy ingeskryf het, ontvang jy ‘n unieke #nommer. Hierdie is jou verwysing wanneer jy ‘n betaling maak. Maak seker jy sit ‘n epos adres in wat gereeld gebruik word om seker te maak jy ontvang al die korrespondensie. 
SKRYF ASB VROEGTYDIG IN. GETALLE WORD BEPERK!   Indien u sou kanselleer voor 31 Augustus 2019, verbeur u slegs die R200 deposito vir administratiewe onkoste. Na 15 Septemeber  verbeur u ongelukkig die volle kampgeld. 
U sal ‘n epos ontvang met ‘n inligtingsbrief, vrywaringsvorm en paklys sodra u ingeskryf het.

 

Bankbesonderhede

Naam van Rekening:   SuperSewes 2015
ABSA Tjekrekening Nommer:   330718447
Tak: Roodepoort – Taknr:   630141
Verwysing :   Unieke Nr 

 

Busroetes

Daar is GEEN BUSSE VIR DIE LEIERS wat reeds Vrydag begin met hul kamp nie
VIR DIE GRAAD SEWES is die volgende opsies beskikbaar:
 
Roete Roodepoort en Krugersdorp
22 September :
Roodepoort – Bus vertrek 7:00vm vanaf die NG Kerk Constantiakruin (15 Liebenberg St, Constantia Kloof, Roodepoort).
Krugersdorp – Bus vertrek 7:30vm vanaf  Rant en Dal Prisma Gemeente se Kerkkantoor kompleks (36 Swallow Straat, Rant en Dal) 
Lichtenburg – Bus arriveer ongeveer (Tyd sal bevesteg word) Hoërskool Lichtenburg: 63 Bree St, Lichtenburg, 2740.
26 Septembert :
Roodepoort – Bus arriveer  17:00nm te NG Kerk Constantiakruin (15 Liebenberg St, Constantia Kloof, Roodepoort).
Krugersdorp – Bus arriveer  16:30nm  te Rant en Dal Prisma Gemeente se Kerkkantoor kompleks (36 Swallow Straat, Rant en Dal)
Lichtenburg – Bus arriveer ongeveer (Tyd sal bevesteg word) Hoërskool Lichtenburg: 63 Bree St, Lichtenburg, 2740.
Dieselfde persone wat op die bus kamp toe kom, kan op dieselfde roete weer terugry en by dieselfde punte afgelaai word op Donderdag-laatmiddag. Om van die busdiens gebruik te maak, moet jy duidelik by die inskrywingsvorm merk dat jy wil saamry en waar jy gaan op-en afklim. Die busdiens is ‘n addisionele R 100 per persoon.

Waar word dit gehou?

 

Kadesh Barnea Camping Centre

Adres: R512, Skeerpoort, Hartbeespoort