Wie is Ons

Die Supersewes kamp word deur ‘n groep Predikante en Jeugwerkers van die Gemeentes van die Wes-Rand, Vaaldriehoek, Lichtenburg en Potchefstroom aangebied.

 

Kontak gerus een van hierdie persone vir verdere inligting:

Krugersdorp    Ds Wimpie Wasserman (Rant en Dal Prisma)              0827081242
Roodepoort    Ds Wicus vd Merwe (Constantiakruin Gemeente)     0823371568

 

Vir enige administratiewe navrae soos inskrywings, betalings, busroetes ens.

Adelle van Rhyn
Tel : (011) 665-2017
E-pos adres : admin@supersewes.co.za